Slabbert Le Cornu

Gebore in Pietersburg en groot geword in Pretoria. Matrikuleer by Affies (1986). BA (1993, UP) HOD (1999, Unisa) BTh. Tale (2003, PU vir CHO) BTh. Honn (2005, NWU) M.Div (2006, NWU). Getroud met Dorothea sedert 1995, geseën met 6 kinders (Joanette, Hannelie, Doret, Mia, Berto, Hilke: almal tussen 14 jaar en 1 jaar oud).  Predikant by Gereformeerde Kerk Carletonville sedert Maart 2007.

Die Latynse woorde ‘Pro Regno’ beteken: ‘vir die Koninkryk’. Die doel van die blog is om artikels beskikbaar te stel oor verskillende onderwerpe ter bevordering van ons dienswerk in die Koninkryk van God in Christus.

Alle artikels word deur die uwe geskryf, tensy anders vermeld.

Kontakbesonderhede
Posbus 5 Carletonville 2500 RSA
Tel & faks: 018 787 5444 
Sel: 082 770 2669 
Die HERE het groot dinge aan ons gedoen, ons was bly ! – Psalm 126:3

Responses

  1. Dit lyk goed, sal weer kom kuier!

  2. Dankie !

  3. Thank you brother. A good summary for the world to see. Kort en Krachtig

  4. [...] Slabbert Le Cornu Posted by: proregno | December 14, 2010 [...]

  5. Seën vir 2012 in diens van die Here! Mag die Waarheid ingang vind in baie harte. Besoek gerus ook my Blog by http://skattegemynuitgodsewoordintsumeb.blogspot.com/ en lees o.a oor MAJA KALENDER OF GOD SE KALENDER? – die troos van Psalm 31:16
    REDDING VAN REBELLE – GENADEBELEWENISSE TYDENS DIE BOERE OORLOG en vele meer!

    Groete in Christus
    Johannes de Koning


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 213 other followers