Die Christen en die digitale wêreld

DIE CHRISTEN EN DIE DIGITALE WERELD 'n Onlangse Ligonier konferensie het as deel van hul konferensie, ook die belangrike saak van die Christen se gebruik van die digitale wêreld, tot eer van God, aangespreek. Tegnologie kan so maklik deur ons misbruik word, en skade veroorsaak in ons verhouding tot God en ons naaste, veral ons... Continue Reading →

Neem en lees: 6 Julie 2013

The New Logic Classroom "The structure created minds is the same as his Creator’s.  God is not insane; He is a rational being; the structure of God’s mind is logic.  For these reasons, we say not only that logic is irreplaceable and universal, but logic is necessary and fixed.  It is not one scheme of... Continue Reading →

God se tegnologie

1. Die Christen en sosiale media Hier is 'n belangrike stuk statistiek: Dit het die radio 38 jaar gevat om 50 miljoen luisteraars te hê. Die TV het 13 jaar geneem om daardie kykerstal bereik. Die Internet 4 jaar ! En Facebook ? In minder as 'n jaar 200 miljoen gebruikers ! Die sosiale media (rekenaars,... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑