Tannie Anna Malan (lidmaat sedert 1957 by ons gemeente), hou vir Hilke vas na die doop.
My ma hou vir Hilke vas, lekker aan die slaap met haar ‘pajamas’ aan !
Ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) doop vir Hilke, terwyl my rykdom toekyk (Ps.128).
Tannie Anna Malan (lidmaat sedert 1957 by ons gemeente), hou vir Hilke vas na die doop.
Ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) doop vir Hilke, terwyl my rykdom toekyk (Ps.128).
Posted in doop
Pragtig roerende foto’s van ‘n Verbondsfamilie!
Groete uit Ierland
Josef
By: Josef du Toit on January 19, 2010
at 00:11
Dankie Josef !
Hoop dit gaan nog goed daar in Ierland ?
By: proregno on January 19, 2010
at 06:21