1. Begrafnis of Liggaamverbranding, ds. H Hefer
(inhoud: kremasie in die geskiedenis; argumente ten gunste van kremasie; ‘nie-begrawe’ en kremasie in die lig van die Skrif; begrafnis in die lig van die Skrif. Die boekie gee ook ‘n deeglike bronnelys oor die onderwerp. Beskikbaar by die skrywer:jeremia.uit@gmail.com)
2. Kremasie in die lig van die Bybel, ds. A. Lindhout
3. Lykverbranding: in stryd met die Bybel en ons geloof, prof. CFC Coetzee
(Aan die einde van hierdie artikel is daar ook ‘n aanhaling oor die GKSA se Sinode se uitsprake oor lykverbranding)
http://www.esra.za.org/lykverbranding.html
4. Graf of Oond? – Die vraagstuk van verassing, dr. GJ Meijer
http://www.gkwonderboompoort.org/aktueel/grafofoond.pdf
5. Die Joernaal van Etiese Medisyne – Die Simposium oor Kremasie, red: dr. MC Durand
(verkrygbaar by die redakteur, u kan my kontak vir sy besonderhede)
“Ons moet as kinders van God ons baie duidelik oor dié daad vergewis. Dit is nie maar net ‘n eenvoudige handeling wat daar plaasvind nie, maar die begrafnisgangers tree as saaiers van God op om daardie koringkorreltjie aan die aarde toe te vertrou tot op daardie dag wanneer God dit uit die dood sal opwek in ‘n nuwe verheerlikte liggaam en siel (1 Kor.15). As jy bewustelik jou koringsaad gaan verbrand, sal jy mos geen saad hê om te plant wat kan groei nie. Daarom kyk die boer met groot omsigtigheid na sy koringsaad en versorg dit dat daar geen skade by kan kom nie. So waak God ook oor ons, want ons sal eendag by die wederkoms van Christus in (‘n) verheerlike staat opgewek word (1 Joh.3:2-4).” – Ds. AH Mulder (Die Kerkblad, 25.03.1998)
“MacCulloch, no conservative, establishes that the unanimous voice of the church, in every sector, was for burial over against cremation, and concludes the traditionalist case (that cremation is a pagan practice inconsistent with historic Christianity) is ‘unanswerable.’ ”
http://www.russellmoore.com/2010/04/06/cremation-and-a-new-kind-of-christianity/
https://reformedperspective.ca/cremation-why-and-why-not/