Nuwe en ou dinge – prof. WJ Snyman
Prof. Willie Snyman (professor in NT, Teologiese Skool Potchefstroom, 1946-70, oorlede: 1981-06-06) se boek Nuwe en Ou Dinge, ‘ n samestelling van artikels en preke uit sy pen, is nou danksy die harde werk van Willem Swanepoel, aanlyn beskikbaar: Nuwe en Ou dinge ‘Blaai’ gerus deur die inhoudsopgawe om al die relevante onderwerpe te raadpleeg waaroor prof. … Continue reading Nuwe en ou dinge – prof. WJ Snyman
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed