Geerhardus Vos oor die Verbond in Gereformeerde teologie, spesifiek die kinderdoop

VOS OOR DIE VERBOND Geerhardus Vos (1862-1949) was ‘n Amerikaanse calvinistiese teoloog wat bekend gestaan het as die “vader van Gereformeerde Bybelse teologie”. ┬áSien hier en hier oor sy lewe en werke. ┬áHier kan nog artikels gevind word, en hier is ‘n deeglike studie van seker sy bekendste werk, Biblical Theology: Vos Group. Ek wil … Continue reading Geerhardus Vos oor die Verbond in Gereformeerde teologie, spesifiek die kinderdoop