Pro Regno Radio (PR Radio) Episode 1: Bekendstelling & Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstrewe (deel 1)
Episode lys: PR Radio
Inhoud van Episode 1:
1 Bekendstelling van PRR
2 Oorsig oor Pro Regno bediening
3 Eerste tema: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstrewe – inleiding (bl. 13-15)
“Dalk is een van die redes waarom die Christen Afrikaner sy vryheid verloor het, omdat ons ons christelike roeping versaak het, dat die volgende aspek wat dr. GD Scholtz noem, nie meer ons lewens en roeping beheer nie. Dr. Scholtz skryf as volg: ‘Hierdie twee leerstellings (die soewereiniteit van God en die leer van die uitverkiesing) het die lewe van die Calviniste beheers. Dit het by hulle die besef gewek dat God groter en magtiger is as enige vyand en dat wie deur God uitverkore was, niks hoef te vrees nie.’ Ja, die vraag van ons roeping hier in Suid-Afrika, word bepaal deur wie ons vrees, God of mense (Spr. 29:25; Matt. 10:28).”
Die opname kan hier geluister word:
Aflaai: PR Radio Episode 1
[…] PR Radio episode 1: Inleiding en agtergrond van PPR & Inleiding op die eerste onderwerp […]
By: Pro Regno Radio (PRR) Episode 2: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstryd | Pro Regno on May 8, 2020
at 10:47
[…] PR Radio episode 1: Inleiding en agtergrond van PPR & Inleiding op die eerste onderwerp […]
By: Pro Regno Radio (PRR) Episode 3: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstryd (deel 3) | Pro Regno on May 15, 2020
at 11:36
[…] PR Radio episode 1: Inleiding en agtergrond van PPR & Inleiding op die eerste onderwerp […]
By: Pro Regno Radio (PRR) Episode 4: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstryd (deel 4) | Pro Regno on June 3, 2020
at 15:06
[…] PR Radio episode 1: Inleiding en agtergrond van PPR & Inleiding op die eerste onderwerp […]
By: Pro Regno Radio (PRR): Episode 5: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstryd (deel 5) | Pro Regno on June 11, 2020
at 16:40
[…] PR Radio episode 1: Inleiding en agtergrond van PPR […]
By: Pro Regno Radio (PRR) episode 6: Roeping en Toekoms, deur Totius (deel 1) | Pro Regno on June 17, 2020
at 13:33