Gesprek oor die doop

Met die toestemming van dr. Nik Lee plaas ek sy boekie, "Julle doop mos verkeerd - 'n Gesprek oor die ware Bybelse doop tussen Willie Wederdoper en Neels Nederduits Gereformeerd" (ek het die versoeking weerstaan om laasgenoemde se naam te verander na 'Daan Dopper' ...). Die boekie gee 'n eenvoudige duidelike uiteensetting tussen die verbondsdoop... Continue Reading →

Hilke gedoop – 27 Desember 2009

Tannie Anna Malan (lidmaat sedert 1957 by ons gemeente), hou vir Hilke vas na die doop. My ma hou vir Hilke vas, lekker aan die slaap met haar 'pajamas' aan ! Ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) doop vir Hilke, terwyl my rykdom toekyk (Ps.128).

Blog at WordPress.com.

Up ↑