Daardie Voortrekkervolk: Totius oor Israel en die Afrikaner – gelykstelling of teenstelling ?

DAARDIE VOORTREKKER VOLK – Totius oor Israel en die Afrikaner –  Inleiding – S Le Cornu Volgende week gedenk ons weer Geloftedag. En soos gewoonlik gaan en sal daar weer misbruike van die dag se oorpsrong en bedoeling wees, hetsy van ‘n Israelvisie kant, of aan die anderkant ‘n verwerping van die dag as in … Continue reading Daardie Voortrekkervolk: Totius oor Israel en die Afrikaner – gelykstelling of teenstelling ?