Die nuwe onverdraagsame manier om die Bybel 'anders' te lees "Ons moet ruimte vir meer as een siening laat. Dié soort verdraagsaamheid vra 'n etiek van lees" - prof Gerrie Snyman Nou ja, hier volg my siening met al my bagasie en al: Inleidend So paar jaar gelede vertel iemand my van 'n nuwe politieke... Continue Reading →