Pro Regno uitgawes: nommers 1 tot 16

Saam my seun Berto (3). Nou die dag sê hy vir sy Ma: “Mamma, ek ook dominee word soos pappa … dan kan ek ook so groot pens kry !” 

Die Pro Regno internet tydskrif het vanaf April 2009 tot Oktober 2010 verskyn in 16 uitgawes.  Van daardie artikels is weer as afsonderlike artikels hier op die Pro Regno blog geplaas, maar die meeste is nog in die oorspronklike tydskrif uitgawes te vinde. Hier onder is skakels na die volledige uitgawes.  Vanaf November 2010 verskyn die internet tydskrif nie meer nie en word alle artikels direk op blog geplaas. Artikels in die Pro Regno internet tydskrif uitgawes asook op die Pro Regno blog word geskryf deur S. Le Cornu, tensy anders vermeld word.

Pro Regno uitgawes: nommers 1 tot 16

Pro Regno Nr. 1 – April 2009: Die foutloosheid en onfeilbaarheid van die Heilige Skrif

– Boekresensie: Beale, dr. G.K. The Erosion of Inerrancy in Evangelicalism

– Die Chicago Verklaring van Bybelse Foutloosheid

– Boekresensie: Buytendach, dr. F. W.: Aspekte van die vorm-inhoud problematiek m.b.t. die organiese Skrifinspirasie in die Nuwere gereformeerde teologie in Nederland, deur S.J. van der Walt 

Pro Regno Nr. 2 – April 2009: Skrifkritiek by teologiese skole

– Boekresensie: “Grootste Geloofsvrae met reguit antwoorde deur Bekende Bybelkenners”

– “Skrifkritiese opleiding by teologiese skole, RJ Rushdoony 

Pro Regno Nr. 3 – Mei 2009: Tydsgees – Politieke korrektheid

– “Idees het konsekwensies: Politieke korrektheid”, Calvin Kalsbeek

– “Politieke Korrektheid, Tony Blair, Gays en die GKSA”

Pro Regno Nr. 4 – Junie 2009: ‘n Bespreking van prof. Adrio König se teologie

– “Is die evangelie op die spel? – Inderdaad!”, ‘n oorsig en bespreking van prof. König se teologie

Pro Regno Nr. 5 – Junie 2009: Die vrou in die Koninkryk

– “Wie mag die Sakramente bedien in Christus se Kerk ?”, J. Calvyn

– “Vroulijke diakenen ?”, K. Deddens

– Gelijkwaardigheid van den Ampten, J. van Genderen

– “Mag vroue tot die amp van diaken verkies word ?”, G.W. Knight

– “Die roeping van die vrou in God se Koninkryk: drie standpunte”

– “Wettig geroep ?”, B. van der Eems

Pro Regno Nr. 6 – Julie 2009: Grondtekste en vertaling van die Bybel

– “Oorspronklike manuskripte, die Meerderheidsteks en vertalings”, W. Gary Cramption

– “God se voorsienigheid, die kanon en die grondteks”

Pro Regno Nr. 7 – Augustus 2009: Roeping en toekoms

– “Ons Roeping en Toekoms”, dr. JD du Toit 

Pro Regno Nr. 8 – Oktober 2009: Die skeppingsdae

– “Die begrip ‘dag’ in Genesis 1 – verskillende verklarings”, deur prof. JL Heiberg

– “Pas met Verlichting werd het donker”, deur dr. Benno Zuiddam

– “Calvyn: Genesis bedoel wat dit sê”, deur dr. Jonathan Sarfati

– “Dae, tydperke of gewone dae?’ – Totius, Kuyper en Bavinck oor die lengte van die skeppingsdae”, deur Totius

– “In die bestek van ses dae”, deur dr. Kenneth L. Gentry, Jr.

– “Skepping en Erfsonde” – ‘n Paar opmerkings in antwoord op dr. Nico Vorster se artikel, Die teologies-polemiese gerigtheid van Genesis 1-3: implikasies vir die gereformeerde leer oor die erfsonde

Pro Regno Nr. 9 – November 2009: Johannes Calvyn

– “Enkele aspekte uit die lewe van Calvyn”

– “Die Reformatoriese leer oor die regverdiging deur die geloof alleen”

– ” Die Calvyn boekrak: bronne om te lees oor Calvyn se lewe en werke”

Pro Regno Nr.10 – Desember 2009 – Die Psalms

– In-Diepte eksegese van Kolossense 3:16 en Efésiërs 5:19, deur prof John McNaugher

Pro Regno Nr.11 – Januarie 2010 – Die kerklied (‘n samevatting van Totius se standpunt)

– Inleiding

– Totius oor die lied in die kerkgeskiedenis (vroeë kerk, reformasie, dordt, Nederland)

– Totius oor die vrye kerklied (Gesange)

– Totius en die Skrifberymings

– Die kerklied in die presbiteriaanse wêreld

– G van Rongen oor die kerklied en eie slotopmerkings en vrae

Pro Regno Nr.12 – Februarie 2010 – Die teokrasie en teonomie van NGB artikel 36

– Conges van Gereformeerden (1948): NGB artikel 36

Pro Regno Nr.13 – Maart 2010 – Die Kinderseën

– Woordoordenking: Hy vermeerder én versorg (Ps.107:38)

Die Vrug van die Land, prof. WJ Snyman

Geboortebeperking, T. Oldenburger – ‘n Boekbespreking deur Totius

Pro Regno Nr.14 – April 2010 – Skrifkritiek en die nuwe SA samelewing

– Skrifkritiek en die nuwe SA samelewing

Pro Regno Nr.15 – Junie 2010 – Apologetiek

– Twee apologetiese metodes en bronne

– Christelike Apologetiek (dr. Greg L. Bahnsen): Beroof deur neutraliteit; Die immoraliteit van neutraliteit; Die karaktertrekke van ongelowige denke

Pro Regno Nr.16 – September 2010 – Islam

– ‘n Werkstuk oor Islam

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑