JESUS OOR DIE HEL, EN DIE OPROEP OOR DIE GROOT ERNS VAN DIE SAAK, DIT IS VIR ONS ALMAL ‘N SAAK VAN LEWE OF DOOD, HEMEL OF HEL “En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam... Continue Reading →
TOTIUS: Die Generaal voor ons, die Generaal agter ons (Hebr. 4:1,2; 11:27,39-12:2; 13:8)
Totius oor die Openbaringshistoriese of Heilshistoriese verstaan van die verhouding OT – NT* “LAAT ons dan vrees dat, terwyl die belofte om in sy rus in te gaan nog standhou, dit nie miskien sal blyk dat iemand van julle agtergebly het nie. 2Want aan ons is die evangelie ook verkondig net soos aan hulle; maar... Continue Reading →
TOTIUS: Calvyn en die Politiek – Mag of moet predikante ‘politiek’ preek?
Calvyn en die Politiek - Mag of moet predikante 'politiek' preek? Ons verhouding tot die wêreld: eenheid én onderskeid … Die mens word dus geroep om sy God in die wéreld te dien en om daar in die Naam van God die stryd teen die sonde aan te bind. Enersyds kan die Calvinis dus verklaar... Continue Reading →
TOTIUS: PROFESSORE EN STUDENTE MOET DEUR DIE WAARHEID GEGRYP WEES!
TOTIUS: PROFESSORE EN STUDENTE MOET DEUR DIE WAARHEID GEGRYP WEES! “Pilatus sê toe vir Hom: Is U dan tog 'n koning? Jesus antwoord: U sê dat Ek 'n koning is. Hiervoor is Ek gebore en hiervoor het Ek in die wêreld gekom, om vir die waarheid te getuig. Elkeen wat uit die waarheid is, luister... Continue Reading →
UIT EEN BLOED (HAND. 17:26,27): ‘N STUDIE VAN RASSE- VERHOUDINGE IN DIE LIG VAN DIE HEILIGE SKRIF
UIT EEN BLOED: 'N STUDIE VAN RASSEVERHOUDINGE IN DIE LIG VAN DIE HEILIGE SKRIF Inhoud: Die Skrifgegewens ten opsigte van rasseverhoudinge: Ou Testament, prof. S. (Fanus) Du Toit) Die Skrifgegewens ten opsigte van rasseverhoudinge: Nuwe Testament, prof. W.J. (Willie) Snyman “26En Hy het uit een bloed al die nasies van die mensdom gemaak om oor... Continue Reading →
TOTIUS OOR DIE JOODSE VRAAGSTUK IN DIE LIG VAN GENESIS 9:27
TOTIUS OOR DIE JOODSE VRAAGSTUK IN DIE LIG VAN GEN. 9:27 “Mag God aan Jafet ruimte verskaf, en mag hy woon in die tente van Sem! Maar Kanaän moet sy dienskneg wees.” (Genesis 9:27) "Broeders, die verlange van my hart en die gebed wat ek tot God vir Israel doen, is tot hulle redding." (Rom.... Continue Reading →
TOTIUS OOR DIE HOOFSAAK VAN GEMEENSKAPLIKE BEKERS EN TAFELS
TOTIUS OOR DIE HOOFSAAK VAN GEMEENSKAPLIKE BEKERS EN TAFELS Wat nou die gebruik van kelkies betref - hier is 'n nuwe 'kwessie" wat in ons tyd sterk op die voorgrond gebring is. Laat ons eers aanhaal wat enkele skrywers omtrent die brandende kwessie sê. Kruyf herinner daaraan dat Franse Protestante in die 17de eeu 'glase',... Continue Reading →
‘n Gereformeerde Volkekunde leeslys & Israel en die Afrikaner?
'n Gereformeerde Volkekunde leeslys & Israel en die Afrikaner? "En Hy sal oordeel tussen die nasies en regspreek oor baie volke; en hulle sal van hul swaarde pikke smee en van hul spiese snoeimesse; *nie meer sal nasie teen nasie die swaard ophef nie (15), en hulle sal nie meer leer om oorlog te voer... Continue Reading →
SWYG ONS NOG VOOR ‘DIE GROOT DAG VAN DIE HERE’?
DIE DAG VAN DIE HERE deur Totius Naby is die groot dag van die HERE, naby en baie haastig. Hoor! die dag van die HERE! Bitterlik skreeu die held daar (Sef. 1:14). Nadat die profeet die afgodsdienaans en wêrelddienaars gedreig het met die wegraping van alle dinge, openbaar hy ons die naam van die dag... Continue Reading →
Teenoor vandag se politiek van staatisme, die Verootmoedigings-verklaring van ons voorgeslagte voor ons HERE
Teenoor vandag se politiek van staatisme, die Verootmoedigings-verklaring van ons voorgeslagte voor ons HERE Terwyl SA weer in 'n verkiesingsmania is met verskeie slagspreuke van watter partye en leiers nou die 'slegste' is, en watter 'goeie' prinse en partye en ons gaan red in die nuwe SA (Ps. 146:3-5), insluitende Afrikaner Verklaringsplanne wat vir ons... Continue Reading →