STOKER OOR MENSEREGTE: ontiese regte vs menseregte

STOKER OOR MENSEREGTE Teenoor die outonome humanistiese natuurreg menseregte, moet die gelowige 'In U Lig' ontiese bybelse pligte en regte handhaaf  Inleiding HG Stoker het ‘n artikel geskryf oor menseregte, getiteld, 'n Kursoriese Besinning oor 'Menseregte'[i], waarin hy ingaan op ‘n paar aspekte van ‘Menseregte’.  Die volledige Afrikaanse artikel kan hier gelees word: HG Stoker oor... Continue Reading →

HG STOKER: DIE CHRISTELIKE GELOOF EN WETENSKAP BELY ‘HIPERDOKSE’, NIE ‘PARADOKSE’ NIE

HG STOKER: DIE CHRISTELIKE GELOOF EN WETENSKAP BELY ‘HIPERDOKSE’, NIE ‘PARADOKSE’ NIE“Die beoefenaar van Christelike wetenskap beoefen wetenskap in die vrese van die Here. Hy stry teen alle menslike hooghartigheid en eiewaan (ook van homself). Hy aanvaar die kreatuurlike genoegsaamheid en grense van sy kenne en denke en sal aan die een kant alle outonomie... Continue Reading →

Die waarheid maak vry (Joh.8:32,36)

"Foutiewe teorieë oor die waarheid veranker die waarheid nie in God nie, maar in die mens of die wêreld.  Die gevolg hiervan is dat die waarheid betwyfel of verwerp word, of dat dit as iets subjektief opgevat word, of dat daardeur die verstand (of rede) van die mens tot afgod vervals word.  Foutiewe vryheidsteorieë veranker... Continue Reading →

In die geskiedenis vandag: Stigtingsdag, 6 April 1652

Stigtingsdag, oftewel van Riebeeckdag, word deur gereformeerde Christene beskou as die volksplanting van die Afrikaner in Afrika.  Wat baie 'Afrikaners' egter vergeet het (partymaal doelbewus), is dat die 'wortel van ons volksplanting' en dus 'volksbestaan', die Calvinisme was. Die Calvinisme wat hier geplant is, was gefundeer in Statebybel met sy Verklarende Aantekeninge, die Psalmboek, die gereformeerde... Continue Reading →

Ware vryheid teenoor liberalisme

"The greatest menace to the Christian Church today comes not from the enemies outside, but from the enemies within; it comes from the presence within the Church of a type of faith and practice that is anti-Christian to the core. We are not dealing here with delicate personal questions; we are not presuming to say... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑