DIE 'GROTE' GELEERDE MAAR OOK DIE WARME GEMOEDELIKE 'KLEINE' KUYPER! "Hy is nie alleen die groot geleerde en skerp denker nie maar ook die man wat ons gemoedslewe toespreek soos niemand anders dit kan doen nie." - Totius Inleiding Daar is ook 'n groot 'gevaar' om baie gawes te hê, soos 'n Abraham Kuyper (1837-1920),... Continue Reading →
Preke en lesings by Bet-el Gereformeerde Kerk se You Tube kanaal
S. Le Cornu (en ander predikers) se preke en lesings by Bet-el Geformeerde Kerk se You Tube kanaal, hier beskikbaar: https://www.youtube.com/watch?v=uhGP5eXKkC4&ab_channel=BetElGereformeerdeKerk Sien hier meer: https://www.youtube.com/@betelgereformeerdekerk271/videos Bet-el Gereformeerde Kerk se webblad: https://gereformeerd.org/ BGK se Waarheid-Woensdae: https://gereformeerd.org/waarheid-woensdae/
TEEN DIE NUWE SA REWOLUSIE: DIE PREDIKING VAN DIE WONDER VAN DIE WEDERGEBOORTE AS ENIGSTE HOOP
TEEN DIE NUWE SA REWOLUSIE, DIE PREDIKING VAN DIE WONDER VAN DIE WEDERGEBOORTE AS ENIGSTE HOOP VIR ALLE MENSE, VOLKE EN LANDE* deur Prof. SCW Duvenhage** Lees: JOHANNES 3 Sing: Psalm 122:1; 51:5; 7:1; 95:1; 72:10 TEKS: JOHANNES 3:3, “Jesus antwoord en sé vir hom: Voorwaar, voorwaar. Ek sê vir jou; As iemand nie weer gebore word... Continue Reading →
Prediking: Die Godgegewe rol van vroue in die kerk (1 Tim. 2:8-14), en die aanbeweeg na 1 Tim. 2:15 in die VIDA debat
Die Godgegewe rol van vroue in die kerk (1 Tim. 2:8-14), en die aanbeweeg na 1 Tim. 2:15 in die VIDA debat Hier is ds. Gerrie van Rhyn (GK Komatipoort) se verklarende toepaslike preek oor een van die tekste, wat sentraal staan in die VIDA debatte, kyk gerus hoe ds. Gerrie die volgende drie sake... Continue Reading →
TWEE PREKE VANUIT DIE SKRIF OOR NGB ARTIKEL 36: PS. 2, ROM. 13 EN HAND. 4&5
TWEE PREKE VANUIT DIE SKRIF OOR NGB ARTIKEL 36 Die burgerlike owerheid deur ds. Ronald Bain (Gereformeerde Kerk Oranjerivier) Inleiding Luister gerus na ds. Bain se verklaring van NGB art. 36 - Die burgerlike owerheid, volgens die Skrif. Ds. Bain spreek onder meer die volgende belangrike aspekte aan om oor verder te besin in die... Continue Reading →
Na GKSA Algemene Sinode 2023… luister opnuut na die profetiese woorde van dr. Jac Howell in 2012 … en bekeer en reformeer oor VIDA sake
Na GKSA Algemene Sinode 2023: Luister opnuut na die profetiese woorde van dr. Jac Howell in 2012 Gaan ons ons waarlik van harte en in daad bekeer en reformeer oor VIDA sake? “En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie?” (Luk. 6:46) Om te verstaan waar ons tans staan... Continue Reading →
Preek: Matt. 16:15-18 Bou die GKSA in ons 164-jarige bestaansjaar nog op die volledige Rots: Christus as Verlosser én Koning?
Preek: Matt. 16:15-18 Bou die GKSA in ons 164-jarige bestaansjaar nog op die volledige Rots: Christus as Verlosser én Koning? Lees: Ef. 2:17-22 & Matt. 16:13-23 Teks: "En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.”... Continue Reading →
Preek: 1 Konings 19:15-18, Die uitvoering van God se roeping en opdrag in kerk, koninkryk en wȇreld maak ons relevant in hierdie tyd
Die uitvoering van God se roeping en opdrag in kerk, koninkryk en wȇreld maak ons relevant in hierdie tyd deur ds. Peet (P.A.) Coetzee* [Nota: Ek plaas hierdie preek van ds. Peet, wat uiters relevant vir ons tye is, dit bemoedig en vermaan ons as gelowiges, die kerk van Christus, ook ons wat in GKSA... Continue Reading →
Preek: 1 Petrus 5:1-5, Ons Opperherder versorg sy kudde deur onderherders
Preek: 1 Petrus 5:1-5 Ons Opperherder versorg sy kudde deur onderherders, in waarheid en liefde, waaraan ons, in die Here, onderdanig moet wees Lees: 1 Petrus 4:12-5:9 Teks: "EK vermaan die ouderlinge onder julle, ek wat ’n mede-ouderling en getuie van die lyde van Christus is, wat ook ’n deelgenoot is van die heerlikheid wat... Continue Reading →
Preek: Psalm 4 – Wie sal ons die goeie laat sien?
https://www.youtube.com/watch?v=Ih5VwcNzpmc&ab_channel=BetElGereformeerdeKerk Wie sal ons die goeie laat sien? (Psalm 4) “VIR die musiekleier; met snaarinstrumente. ’n Psalm van Dawid. As ek roep, verhoor my, o God van my geregtigheid! In benoudheid het U vir my ruimte gemaak; wees my genadig, en hoor my gebed! o Manne, hoe lank sal my eer tot skande wees? Hoe... Continue Reading →