Die Bybelse Evangelie: verloor deur Rome, herontdek deur die Reformasie [Die notas van my lesing gelewer tydens die Reformasie 500 herdenking: 3-5 November 2017, Diamantvallei] Lees: Rom.1:1-7; 4:1-12; Gal.1:6-12 Gebed 1 DIE BELANGRIKHEID VAN DIE ONDERWERP - Galasiërs 1:8 waarsku ons: elkeen wat 'n valse evangelie verkondig, laat hom 'n vervloeking wees. - Calvyn se... Continue Reading →
Die 95 stellings van Maarten Luther in Afrikaans
Die 95 stellings van Maarten Luther in Afrikaans Hier is 'n Afrikaanse vertaling van Luther se 95 stellings, versorg deur dr. DR Snyman: Die 95 STELLINGE van Maarten Luther Hier is meer agtergrond en ander uitgawes: FAK se Afrikaanse vertaling gedoen deur ds PJ Kriel Afrikaans en Duits en Engels (Frontline... Continue Reading →