DIE ANC EN DA IS NIE DIE PROBLEEM NIE Kyk, dit gaan erg as mense in Amerika moet besluit vir wie hul moet stem tussen die 'lesser of two evils' - Donald Trump of Hillary Clinton ? In SA is dit nie veel beter nie, tussen die korrupte ANC en die liberale DA ? Ja,... Continue Reading →