DIT IS NIE 'N 'SWART OF WIT' PROBLEEM NIE, MAAR 'N ANTICHRISTELIKE LIBERALE NEO-MARXISTIESE ONGELOOFSPROBLEEM Sien hierdie twee bronne - 'n 'wit' en 'swart' Christen - wat albei verduidelik wat die onderliggende probleem is met die onlangse polisie brutaliteit en anargistiese geweld en onluste van die BLM-Antifa bewegings, nl. die antichristelike liberale neo-marxistiese ongeloofsprobleem wat... Continue Reading →
Die Tragedie en Hoop van Apartheid SA
Die Tragedie en Hoop van Apartheid SA, dr. Mark Kreitzer: https://proregno.files.wordpress.com/2010/03/apartheid-mr-kreitzer.pdf Ek weet nie of daar iewers 'n 'amptelike definisie' is van 'rassisme' nie, maar soos ek dit nog altyd verstaan het, beteken rassisme dat jy inherent beter en waardiger is as 'n ander mens of volk, bloot a.g.v. jou velkleur (ironies genoeg, het ek iewers... Continue Reading →