Sien die volgende artikel van ds. Al Baker, waarin hy wys op vier reaksies wat nodig is van die gelowige, om beide genade én waarheid te handhaaf en te spreek in sulke tye, met verwysing na Lukas 13:1-5, Genade en Waarheid Een aanhaling: "And fourth, we must speak the truth in love (Ephesians 4:15, 25).... Continue Reading →