Jackson baie gevaarliker as Malema

In vandag se Beeld (05.05.2010) word daar 'n paar aanhalings gegee vanaf die Facebook webblad wat opgerig is in medelye vir 'Lolly Jackson' wat vermoor is op 3 Mei. Hy was die bekende eienaar van die ontkleedansers klubs wat deel van ons land se kultuur geword het die afgelope dekade.    As 'n mens die opmerkings... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑