DIE WOORD-AAN-DIE-WOORD KONFERENSIE 2026: PREKE EN LESINGS BESKIKBAAR

Hier is die lesings en preke van bogenoemde konferensie, beskikbaar op GK Daspoort se YouTube kanaaal:  WOORD AAN DIE WOORD 2026 KONFERENSIE  My eie preek en lesing was oor die tema "Hoe werk God in ons: Heiligmaking en Volharding?" Lees: Filp. 1:1-11 & 3:1-21 https://www.youtube.com/watch?v=mAEzLg6zlUM&t=226s __________________________________________________________ BOEKE TE KOOP BY: https://proregno.com/category/pro-regno-boeke-te-koop/  

Eskatologie Konferensie (Die Voleinding van ons Wêreld): LESINGS NOU BESKIKBAAR

HIER IS DIE LESINGS VAN BOGENOEMDE KONFERENSIE AANLYN: https://www.youtube.com/watch?v=MNQYoJeSPRc My lesing, DIE TOEKOMS VAN ISRAEL, is vanaf 1uur, 15min en verder, met vrae en bespreking daarna. Dit is hoofsaaklik gebaseer op die volgende paar artikels, wat ek aanbeveel om oor die onderwerp verder te bestudeer: IS DIE HUIDIGE ISRAEL WAT CHRISTUS VERWERP DIE ‘VOLK VAN GOD’?... Continue Reading →

PREEK: Jesaja 8:18 – Die verbondsdoop is vir ons tot ‘n getuienis van Christus se getrouheid aan sy kerk, ook in 2026, en daarom kan ons as gesinne en kerke dankbaar gehoorsaam wees midde ‘moeilike tye’

GEPREEK TYDENS DIE VERBONDSDOOP VAN HFP (Frederik) Kruger, verbondskind van Hein en Hannelie Kruger op 18 Januarie 2026, GK Waterberg Lees: Jesaja 8:1-20 & 1 Tim. 2:8-15 Teks: “18Hier is ek en die kinders wat die Here my gegee het—tot tekens en sinnebeelde is ons in Israel, vanweë die Here van die leërskare wat op die... Continue Reading →

VAN RIEBEECKDAG, 6 APRIL 1652 – 2025

VAN RIEBEECKDAG 6 APRIL 1652 - 2025 VANUIT DIE GESKIEDENIS 373 JAAR GELEDE: 6 April 1652 - IS DIT NOG ONS ROEPING EN GEBED TOT VEROOTMOEDIGING VIR ONS TYE? Die Van Riebeeck gebed (1652) “Barmhartige, genadige God en hemelse Vader, volgens u goddelike wil is ons geroep om die sake van die Verenigde Nederlands Geoktrooieerde... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑