Gesprek oor die doop

Met die toestemming van dr. Nik Lee plaas ek sy boekie, "Julle doop mos verkeerd - 'n Gesprek oor die ware Bybelse doop tussen Willie Wederdoper en Neels Nederduits Gereformeerd" (ek het die versoeking weerstaan om laasgenoemde se naam te verander na 'Daan Dopper' ...). Die boekie gee 'n eenvoudige duidelike uiteensetting tussen die verbondsdoop... Continue Reading →

Wie is Soewerein ?

In een van RJ Rushdoony se nuwe boeke, Sovereignty, gaan hy in op die wesentlike vraag: wie is Soewerein ? Vanaf die sondeval, probeer die Mens homself deur een of ander instelling as die Soewerein verklaar en voorhou.  In die Middeleeue het dit veral tot uiting gekom in die Kerk as instituut, die laaste eeu en vandag, is... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑