PRCA skrywers se artikels in Afrikaans beskikbaar In begin Junie 2016 het twee PRCA broeders ons besoek in Pretoria en verskillende lesings vir ons aangebied. Die inligting daaroor en die lesings is hier beskikbaar: PRCA sprekerstoer Hierdie en ander broeders van die PRCA se artikels word in Afrikaans vertaal deur Nic Grobler en op die Covenant Protestant Church... Continue Reading →