‘N KORT EN KRAGTIGE BYBELSE BEGRONDING VAN DIE KINDERDOOP* Die kinders van gelowiges was lede van die Abrahamitiese verbond. (Genesis 17:7, 12: “En Ek sal my verbond oprig tussen My en jou en jou nageslag ná jou in hulle geslagte as ’n ewige verbond, om vir jou ’n God te wees en vir jou nageslag... Continue Reading →