PRO REGNO BOEKE UITVERKOPING: 28-30 NOVEMBER 2024 (TUSSEN 30% EN 50% AFSLAG) ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of... Continue Reading →
BAVINCK AAN DIE WOORD
BAVINCK AAN DIE WOORD* A. DIE LEER EN BELYDENIS VAN GOD DRIE-ENIG IS DIE WESE VAN DIE CHRISTELIKE GODSDIENS "The confession of the trinity is the sum of the Christian religion. Without it neither the creation nor the redemption nor the sanctification can be purely maintained… The thinking mind situates the doctrine of the Trinity... Continue Reading →
1 PETRUS 2 PREKE: (13) Geroep om te ly in Christus (1 Petrus 2:18-25)
1 PETRUS 2 PREKE: (13) Geroep om te ly in Christus (1 Pe. 2:18-25) Lees: 1 Petrus 2:11-25 Teks: 18 DIENSKNEGTE, wees julle here onderdanig met alle vrees, nie alleen aan die wat goed en vriendelik is nie, maar ook aan die wat verkeerd is. 19 Want dit is genade as iemand, ter wille van... Continue Reading →
Boekresensie: Spirit Wars: Pagan Revival in Christian America, dr. Peter Jones
Neo Paganisme, patriargie en feminisme in die 21ste eeu “… hulle wat die waarheid van God verruil het vir die leuen en die skepsel vereer en gedien het bo die Skepper wat geprys moet word tot in ewigheid.”- Rom. 1:25 (Nota: ek het hierdie resensie reeds in 2002 gedoen, in die destydse 'Esra Verslag', ek... Continue Reading →