https://www.youtube.com/shorts/wU8f5eoMj10 REGISTRASIE: https://www.gkdaspoort.co.za/konferensieVERDERE NAVRAE: Ds. Kosie Henning 079 913 6466 PRO REGNO BOEKETAFEL GAAN OOK DAAR BESKIKBAAR WEES Sien solank die boekelyste hier: Pro Regno Boeke
PRO REGNO BOEKE: 26 Mei 2025 VERKOPE
PRO REGNO BOEKE: 26 Mei 2025 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →
PREEK: Die Doop van ons en ons kinders wys ons op die enigste Vertroosting van al die volke (Luk. 2:25-32)
PREEK: Die Doop van ons en ons kinders wys ons op die enigste Vertroosting van al die volke (Luk. 2:25-32) Lees: Lukas 1:5,6,37-38; 2:21-40 Teks: “25EN daar was ’n man in Jerusalem met die naam van Símeon; en hierdie man was regverdig en vroom en het die vertroosting van Israel verwag, en die Heilige Gees was... Continue Reading →
AFRIKAANS AMPTELIK 100… OM SAAM ALLE VOLKE EN TALE IN DIENS VAN ONS HERE JESUS CHRISTUS TE STAAN
AFRIKAANS AMPTELIK 100… OM SAAM ALLE VOLKE EN TALE IN DIENS VAN ONS HERE JESUS CHRISTUS TE STAAN “En Pilatus het ook ’n opskrif geskrywe en dit op die kruis gesit; en daar was geskrywe: JESUS, DIE NASARÉNER, DIE KONING VAN DIE JODE. Hierdie opskrif dan het baie van die Jode gelees, omdat die plek... Continue Reading →
WAARHEID WOENSDAG LESING NOU BESKIKBAAR: Laat U Koninkryk kom: Teonomie of Two Kingdoms?
A. Die lesing kan hier gekyk word: Laat U Koninkryk kom: Teonomie of Two Kingdoms? B. Hier is ook die preek wat die lesing se onderwerp vanuit die Skrif inlei https://youtu.be/6NXNgv28pKA?si=3oaNK3M6BTNrJIEi C. Die boek waarop die lesing gebaseer is: Titel: Hoe lief het ek U wet! - Artikels van S. Le Cornu en ander skrywers... Continue Reading →