TYDENS AFSKEID NEEM VAN GEBOUE VAN DIE GK CARLETONVILLE 25 JANUARIE 2026 INHOUD: DEEL 1: Preek tydens afskeid neem van kerkgeboue en pastorie van die GK Carletonville (let wel: die gemeente bly voortbestaan, ons pastorie- en aanbiddingsplek verander net, ons skuif na 'n huurhuis in Carletonville) DEEL 2: Paar foto's van die kerkgeboue en pastorie,... Continue Reading →
PREEK: Jesaja 8:18 – Die verbondsdoop is vir ons tot ‘n getuienis van Christus se getrouheid aan sy kerk, ook in 2026, en daarom kan ons as gesinne en kerke dankbaar gehoorsaam wees midde ‘moeilike tye’
GEPREEK TYDENS DIE VERBONDSDOOP VAN HFP (Frederik) Kruger, verbondskind van Hein en Hannelie Kruger op 18 Januarie 2026, GK Waterberg Lees: Jesaja 8:1-20 & 1 Tim. 2:8-15 Teks: “18Hier is ek en die kinders wat die Here my gegee het—tot tekens en sinnebeelde is ons in Israel, vanweë die Here van die leërskare wat op die... Continue Reading →
Hand. 15 & Hebr. 11 bekering- en reformasiepreek na Sinode 2026
Die allesbepalende saak wat alle kerklike besluite (behoort te) bepaal Lees: Hand. 14:23-16:4 & Hebr. 11:1-28 Teks: “24Deur die geloof het Moses, toe hy grootgeword het, geweier om die seun van Farao se dogter genoem te word, 25omdat hy verkies het om liewer sleg behandel te word saam met die volk van God as om ’n tyd lank... Continue Reading →
ALGEMENE SINODE VAN GKSA 2026 SE VERDERE BESLUITE OOR SUSTERS IN DIE OUDERLINGE AMP (afkorting: VIDA) & VERDERE REAKSIES OP SINODE-BESLUITE
Algemene sinode van GKSA 2026 se verdere besluite oor VIDA (NOTA: sien ook hier onder in 'comments' afdeling verdere bronne en reaksies oor GKSA sinode 2026 besluite.) Byvoegings: 1) Van die belangrikste sinodebesluite geneem in 2026 (met dank en erkenning aan ds. Cobus Rossouw, GK Graaff-Reinet) 2) Amptelike skrywe van die GKSA oor die VIDA... Continue Reading →
WAT KAN BAVINCK ONS LEER OOR DIE GEVAAR VAN DIE “TYE EN OMSTANDIGHEDE HET VERANDER” SITUASIE (TYDSGEES) ETIEK, WAT TEN EINDE OOK GOD SE SKEPPINGS- EN GESAGSORDES OMVER WERP?
MASTERS AND SERVANTS* by Herman Bavinck The New Testament contains a number of sayings that indicate how the relationship between masters and their servants ought to be, such as Ephesians... Continue Reading →
DIE ONDERLIGGENDE SKRIFGESAG, SKRIFVERKLARING EN SKEPPINGSORDELIKE ‘EENHEIDSWAARHEID’ WESENTLIKE SAKE IN DIE VIDA DEBAT
'n Laaste Oproep aan die GKSA se Algemene Sinode 2026 In die lig van die vorige artikel ( Sinode 2026 en ons een-wees in die Gees én Waarheid van Christus: 'n Antwoord op die skrywe “Sinode 2026 en ons een-wees in Christus”, Die Kerkblad, Des./Jan. 2025), plaas ek ook hierdie artikel, niks nuuts nie, maar hopelik... Continue Reading →