PRO REGNO BOEKE: 25 FEBRUARIE 2026

PRO REGNO BOEKE 25 FEBRUARIE 2026 ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →

DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Is ‘bestuur’ (2020-vertaling) ‘n beter vertaling as ‘regeer’ (1953-vertaling) in 1 Tim. 3:4,5?

BDV: 2020 Vertaling - Is 'bestuur' (2020=vertaling) 'n beter vertaling as 'regeer' (1953-vertaling) in 1 Tim. 3:4,5? "Hy moet met volkome waardigheid sy eie huishouding goed bestuur en sy kinders onderdanig hou. 5Maar as iemand sy eie huishouding nie behoorlik kan bestuur nie, hoe sal hy na die gemeente van God kan omsien?" (BDV, 2020 vertaling)... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑