JESUS OOR DIE HEL, EN DIE OPROEP OOR DIE GROOT ERNS VAN DIE SAAK, DIT IS VIR ONS ALMAL ‘N SAAK VAN LEWE OF DOOD, HEMEL OF HEL “En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam... Continue Reading →
GKSA SINODE 2026: Sinodekrasie of Christokrasie?
GKSA SINODE 2026: Sinodekrasie of Christokrasie? Ek plaas my artikel in antwoord op prof. Amie van Wyk se artikel, oor Sinode 2026 se vida besluit ook hier, soos dit op Netwerk24 hier aanlyn verskyn het: https://www.netwerk24.com/stemme/menings/vroue-in-amp-sinode-was-lank-geduldig-maar-ons-moes-na-christus-luister-20260403-1241 Vroue in amp: ‘Sinode was lank geduldig, maar ons móés na Christus luister’ Netwerk24 Sondag, 5 April 2026 Die... Continue Reading →
TOTIUS: Die Generaal voor ons, die Generaal agter ons (Hebr. 4:1,2; 11:27,39-12:2; 13:8)
Totius oor die Openbaringshistoriese of Heilshistoriese verstaan van die verhouding OT – NT* “LAAT ons dan vrees dat, terwyl die belofte om in sy rus in te gaan nog standhou, dit nie miskien sal blyk dat iemand van julle agtergebly het nie. 2Want aan ons is die evangelie ook verkondig net soos aan hulle; maar... Continue Reading →