JOHANNES CALVYN: gebore op 10 Julie 1509 (gesterwe: 27 Mei 1564) PRO REGNO BOEKE: Calvyn boeke op afslag, sien hier onder! “Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na.” (Hebr. 13:7) "As gevra word waar die Christelike geloof dan hoofsaaklik vir... Continue Reading →