Ons moet mooi onderskei tussen 'Die BYBEL' en 'Bybelse TYE' VERAL OOR WAT DIE BYBEL LEER VAN DIE WAARDE EN ROL VAN DIE VROU “.... om die dinge waar dit op aankom, te onderskei, sodat julle rein en vir niemand ’n aanstoot mag wees nie, tot op die dag van Christus… Lê jou daarop toe... Continue Reading →