*CRL GELOOFSGEVAAR WEBINAR LESINGS BESKIKBAAR Sien die volledige lesings, besprekings, vrae, ensovoorts van bogenoemde webinar hier: CRL Geloofsgevaar lesings https://www.youtube.com/watch?v=S96X-Ijxt4U&t=5s Verdere navrae en inligting oor bogenoemde webinar sake: OwerheidDeputate@gmail.com (*CRL = The Commission for the Promotion and Protection of the rights of Cultural, Religious and Linguistic Communities [CRL Rights Commission] is a constitutional institution established... Continue Reading →
DIE WOORD-AAN-DIE-WOORD KONFERENSIE 2026: PREKE EN LESINGS BESKIKBAAR
Hier is die lesings en preke van bogenoemde konferensie, beskikbaar op GK Daspoort se YouTube kanaaal: WOORD AAN DIE WOORD 2026 KONFERENSIE My eie preek en lesing was oor die tema "Hoe werk God in ons: Heiligmaking en Volharding?" Lees: Filp. 1:1-11 & 3:1-21 https://www.youtube.com/watch?v=mAEzLg6zlUM&t=226s __________________________________________________________ BOEKE TE KOOP BY: https://proregno.com/category/pro-regno-boeke-te-koop/
NUWE AANSTELLING: APA BIBLIOTEKARIS
My nuwe werksplek vanaf 1 Junie 2026Verwelkoming deur die AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE:Welkom aan ds. Slabbert le Cornu as bibliotekaris van die APA Die Afrikaanse Protestantse Akademie verwelkom vir ds. Slabbert le Cornu wat vanaf 1 Junie 2026 as bibliotekaris by die APA aangestel is. Ds. Le Cornu is 'n bekende figuur in Gereformeerde kringe in... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 6 MEI 2026
PRO REGNO BOEKE 6 MEI 2026 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →
DIE ‘KNEG VAN DIE HERE’, ISRAEL EN DIE VOLKE SE TOEKOMS
DIE ‘KNEG VAN DIE HERE’, ISRAEL EN DIE VOLKE SE TOEKOMS deur prof. Hugo Du Plessis* "DAAR is my Kneg wat Ek ondersteun, my Uitverkorene in wie my siel 'n welbehae het. Ek het my Gees op Hom gelê; Hy sal die reg na die nasies uitbring... Ek, die HERE, het U geroep in geregtigheid,... Continue Reading →
Eskatologie Konferensie (Die Voleinding van ons Wêreld): LESINGS NOU BESKIKBAAR
HIER IS DIE LESINGS VAN BOGENOEMDE KONFERENSIE AANLYN: https://www.youtube.com/watch?v=MNQYoJeSPRc My lesing, DIE TOEKOMS VAN ISRAEL, is vanaf 1uur, 15min en verder, met vrae en bespreking daarna. Dit is hoofsaaklik gebaseer op die volgende paar artikels, wat ek aanbeveel om oor die onderwerp verder te bestudeer: IS DIE HUIDIGE ISRAEL WAT CHRISTUS VERWERP DIE ‘VOLK VAN GOD’?... Continue Reading →
Dirk Postma (1818-1890) oor Gen. 3:15 en moeder Maria
Dirk Postma oor Gen. 3:15 en moeder Maria (en my opmerkings oor die Latynse Vulgaat se vertaling van Gen. 3:15, waarna Postma verwys Postma skryf: “Vraag 18: Is Maria, die moeder van die Here, dan ook sonder sonde gebore? Antwoord: Die Roomse kerk leer dit, maar tot so ‘n standpunt het die Heilige Skrif nie... Continue Reading →
KUYPER OOR DIE EERBARE POSISIE VAN DIE VROU, ANABAPTISME SE BEROEP OP GAL. 3:28 EN VIDA
THE WOMAN’S HONORABLE POSITION* by Abraham Kuyper What is now the Scriptural position which the Lord appointed for the woman? See Genesis 2:18. It does not say that... Continue Reading →
‘n Vriend van God – Artikels oor die Genadeverbond
‘N VRIEND VAN GOD – ARTIKELS OOR DIE GENADEVERBOND Die verbond is die wese van die ware godsdiens - Herman Bavinck “MAAR jy, Israel, my kneg, Jakob, wat Ek uitverkies het, nageslag van Abraham, my vriend, jy, wat Ek gegryp het van die eindes van die aarde en van sy uithoeke geroep het, en Ek... Continue Reading →
ESKATOLOGIE KONFERENSIE: Die Voleinding van ons Wêreld (18 April 2026) & PRO REGNO BOEKETAFEL
Leef ons in die laaste dae? Gaan die tempel herbou word? Is Armaggedon op ons? Is die wederkoms om die draai? Gaan die wegraping binnekort plaasvind? Wat moet ons daarvan dink? Wat leer die Bybel oor die eindtye? Eskatologie gaan oor ons benadering tot die laaste dae: Die voleinding van ons wêreld. Hoewel hierdie... Continue Reading →