ALGEMENE SINODE VAN GKSA 2026 SE VERDERE BESLUITE OOR SUSTERS IN DIE OUDERLINGE AMP (afkorting: VIDA) & VERDERE REAKSIES OP SINODE-BESLUITE

Algemene sinode van GKSA 2026 se verdere besluite oor VIDA (NOTA: sien ook hier onder in 'comments' afdeling verdere bronne en reaksies oor GKSA sinode 2026 besluite.) Nuutste byvoeging (14 September 2026): HANDLEIDING - Hantering van kredensiebriewe by meerdere vergaderings sinode 2026 Nuutste byvoeging (5 Aug 2026): GKSA ACTA VAN SINODE 2026 1) Van die... Continue Reading →

Skrifoordenkings en Bybel leesplanne vir 2026

Hier onder is 'n paar Skrifoordenkings bronne asook Bybellees planne vir 2026, ek fokus op wat aanlyn vir u beskikbaar is, maar daar is natuurlik baie boeke wat u ook kan aankoop deur Good Neighbours Bookshop of Augustine Bookroom wat goeie gereformeerde oordenkings het in Engels.    Die HERE se seën toegebid vir 2026, mag... Continue Reading →

PRO REGNO BOEKE: 12 DESEMBER 2025

PRO REGNO BOEKE 12 DESEMBER 2025 ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →

PRO REGNO BOEKE: 30 NOVEMBER 2025

PRO REGNO BOEKE 30 NOVEMBER 2025 ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑