AFRIKAANS AMPTELIK 100… OM SAAM ALLE VOLKE EN TALE IN DIENS VAN ONS HERE JESUS CHRISTUS TE STAAN “En Pilatus het ook ’n opskrif geskrywe en dit op die kruis gesit; en daar was geskrywe: JESUS, DIE NASARÉNER, DIE KONING VAN DIE JODE. Hierdie opskrif dan het baie van die Jode gelees, omdat die plek... Continue Reading →
WAARHEID WOENSDAG LESING NOU BESKIKBAAR: Laat U Koninkryk kom: Teonomie of Two Kingdoms?
A. Die lesing kan hier gekyk word: Laat U Koninkryk kom: Teonomie of Two Kingdoms? B. Hier is ook die preek wat die lesing se onderwerp vanuit die Skrif inlei https://youtu.be/6NXNgv28pKA?si=3oaNK3M6BTNrJIEi C. Die boek waarop die lesing gebaseer is: Titel: Hoe lief het ek U wet! - Artikels van S. Le Cornu en ander skrywers... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 25APRIL 2025 VERKOPE
PRO REGNO BOEKE: 25 Februarie 2025 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →
Die afsterwe van die pous: Waarom ons nie Rooms of Lutheraans is nie, maar Gereformeerd
DIE AFSTERWE VAN DIE POUS WAAROM ONS NIE ROOMS OF LUTHERAANS IS NIE, MAAR GEREFORMEERD* "Ek is banger vir die Pous hier binne-in my as vir die Pous in Rome saam met al sy kardinale." - Martin Luther "Yet, there is one enduring consolation – Christ is gathering His own from all races and languages,... Continue Reading →
Twee kosbare bronne oor die Bybel in Afrikaans
Twee kosbare bronne oor die Bybel in Afrikaans Die adviseurs van die Afrikaanse Bybelvertaling in 1933 in Bloemfontein. Boonste ry: di. J.P.H. Steyn, C.F. Kies, G.D. Malan, W.J.W. Naudé, A.S.E. Yssel, W. de Vos. Middel: Di. C.W.M. du Toit, H.J. Otto, proff. J.A. du Plessis, C.J.H. de Wet, dr. H.D. van Broekhuizen, di. Dirk Postma, P.J.J.... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 8 APRIL 2025 VERKOPE
PRO REGNO BOEKE: 8 FEBRUARIE 2025 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →
WAARHEID WOENSDAG LESING: Laat U Koninkryk kom: Teonomie of Two Kingdoms?
Ek gaan met bogenoemde lesing ook die volgende ringgebinde boek oor die onderwerp beskikbaar hê, as iemand belangstel om dit aan te koop, laat weet my asb as u solank 'n kopie wil bestel: Titel: Hoe lief het ek U wet! - Artikels van S. Le Cornu en ander skrywers oor die plek van die... Continue Reading →
VAN RIEBEECKDAG, 6 APRIL 1652 – 2025
VAN RIEBEECKDAG 6 APRIL 1652 - 2025 VANUIT DIE GESKIEDENIS 373 JAAR GELEDE: 6 April 1652 - IS DIT NOG ONS ROEPING EN GEBED TOT VEROOTMOEDIGING VIR ONS TYE? Die Van Riebeeck gebed (1652) “Barmhartige, genadige God en hemelse Vader, volgens u goddelike wil is ons geroep om die sake van die Verenigde Nederlands Geoktrooieerde... Continue Reading →
DS PGW SNYMAN PREEK: Orde maatreëls in die kerk van HERE (Esg. 46:1-10)
DS PGW SNYMAN PREEK Orde maatreëls in die kerk van HERE (Esg. 46:1-10) Inleiding Dit is seker niks nuuts onder die son nie, ons leef al meer in 2 Tim. 4:3,4 tye, maar nie net dit nie, saam met dit, ons leef in tye van wanorde, chaos... en vir baie, nie net in die samelewing... Continue Reading →
Die epiese film “Hostiles” & RJ Rushdoony se boek “The American Indians”
Die epiese film "Hostiles" & RJ Rushdoony se boek "The American Indians" “.... sonder natuurlike liefde, onversoenlik, kwaadsprekers, bandeloos, wreed, sonder liefde vir die goeie... maar bly jy in wat jy geleer het...” (2 Tim. 3:3,14) DIE FILM 'HOSTILES' Ek het onlangs die aangrypende film 'Hostiles' gekyk, dit speel af teen die agtergrond van die... Continue Reading →