Ons moet mooi onderskei tussen 'Die BYBEL' en 'Bybelse TYE' VERAL OOR WAT DIE BYBEL LEER VAN DIE WAARDE EN ROL VAN DIE VROU “.... om die dinge waar dit op aankom, te onderskei, sodat julle rein en vir niemand ’n aanstoot mag wees nie, tot op die dag van Christus… Lê jou daarop toe... Continue Reading →
Bybels-gereformeerde beginsels en metodes van Skrifverklaring én toepassing
Bybels-gereformeerde beginsels en metodes van Skrifverklaring én toepassing “Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as ’n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.” (2 Tim. 2:15) Die Here roep ons deur sy Gees en Woord op om sy Woord reg te... Continue Reading →
Prediking: Die Godgegewe rol van vroue in die kerk (1 Tim. 2:8-14), en die aanbeweeg na 1 Tim. 2:15 in die VIDA debat
Die Godgegewe rol van vroue in die kerk (1 Tim. 2:8-14), en die aanbeweeg na 1 Tim. 2:15 in die VIDA debat Hier is ds. Gerrie van Rhyn (GK Komatipoort) se verklarende toepaslike preek oor een van die tekste, wat sentraal staan in die VIDA debatte, kyk gerus hoe ds. Gerrie die volgende drie sake... Continue Reading →