BDV: 2020 Vertaling - Is 'bestuur' (2020=vertaling) 'n beter vertaling as 'regeer' (1953-vertaling) in 1 Tim. 3:4,5? "Hy moet met volkome waardigheid sy eie huishouding goed bestuur en sy kinders onderdanig hou. 5Maar as iemand sy eie huishouding nie behoorlik kan bestuur nie, hoe sal hy na die gemeente van God kan omsien?" (BDV, 2020 vertaling)... Continue Reading →