“Hieruit blyk hoe sorgvuldig hy die geloof van die sakrament onderskei”: Calvyn se bybels-onderskeidende verklaring van Romeine 4:11-13 aangaande die verbond "11En hy het die teken van die besnydenis ontvang as 'n seël van die geregtigheid van die geloof toe hy nog nie besny was nie; dat hy die vader sou wees van almal wat... Continue Reading →
Skrifoordenkings en Bybel leesplanne vir 2026
Hier onder is 'n paar Skrifoordenkings bronne asook Bybellees planne vir 2026, ek fokus op wat aanlyn vir u beskikbaar is, maar daar is natuurlik baie boeke wat u ook kan aankoop deur Good Neighbours Bookshop of Augustine Bookroom wat goeie gereformeerde oordenkings het in Engels. Die HERE se seën toegebid vir 2026, mag... Continue Reading →
TOTIUS: Calvyn en die Politiek – Mag of moet predikante ‘politiek’ preek?
Calvyn en die Politiek - Mag of moet predikante 'politiek' preek? Ons verhouding tot die wêreld: eenheid én onderskeid … Die mens word dus geroep om sy God in die wéreld te dien en om daar in die Naam van God die stryd teen die sonde aan te bind. Enersyds kan die Calvinis dus verklaar... Continue Reading →
Woordoordenking (Hebreërs 13:5b): “Wees tevrede!” (JC Ryle)
WEES TEVREDE[1] “ 'n Man kan ryk wees in 'n vervalle huisie en arm in 'n paleis.” deur J. C. Ryle, 1885[2] "Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het gesê: ‘Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie’.” - Hebreërs 13:5 Die woorde wat... Continue Reading →
1 PETRUS 3 PREKE (15): Verstandige mans wat met wysheid hul vroue eer bewys (1Petrus 3:7)
1 PETRUS 3 PREKE (15): Verstandige mans wat met wysheid hul vroue eer bewys (1 Petrus 3:7) Lees: Ef. 5:17-33 & 1 Petrus 2:11-13; 3:1-8 Teks: Net so moet julle, manne, verstandig met hulle saamlewe en aan die vroulike geslag, as die swakkere, eer bewys, omdat julle ook mede-erfgename van die genade van die lewe... Continue Reading →
VAN RIEBEECKDAG, 6 APRIL 1652 – 2025
VAN RIEBEECKDAG 6 APRIL 1652 - 2025 VANUIT DIE GESKIEDENIS 373 JAAR GELEDE: 6 April 1652 - IS DIT NOG ONS ROEPING EN GEBED TOT VEROOTMOEDIGING VIR ONS TYE? Die Van Riebeeck gebed (1652) “Barmhartige, genadige God en hemelse Vader, volgens u goddelike wil is ons geroep om die sake van die Verenigde Nederlands Geoktrooieerde... Continue Reading →
Skrifoordenkings en Bybel leesplanne vir 2025
Hier onder is 'n paar Skrifoordenkings bronne asook Bybellees planne vir 2025, ek fokus op wat aanlyn vir u beskikbaar is, maar daar is natuurlik baie boeke wat u ook kan aankoop deur Good Neighbours Bookshop of Augustine Bookroom wat goeie gereformeerde oordenkings het in Engels. Die HERE se seën toegebid vir 2025, mag die... Continue Reading →
1 PETRUS 3 PREKE: (14) Vroue wat baie kosbaar is voor God (1 Petrus 3:1-6)
1 PETRUS 3 PREKE: (14) VROUE WAT BAIE KOSBAAR IS VOOR GOD (1 Petrus 3:1-6) Lees: 1 Petrus 2:21-3:8 Teks: 1 NET so moet julle, vroue, aan jul eie mans onderdanig wees, sodat, as sommige aan die woord ongehoorsaam is, hulle ook deur die wandel van die vroue sonder woorde gewin kan word 2 as hulle... Continue Reading →
1 PETRUS 2 PREKE: (13) Geroep om te ly in Christus (1 Petrus 2:18-25)
1 PETRUS 2 PREKE: (13) Geroep om te ly in Christus (1 Pe. 2:18-25) Lees: 1 Petrus 2:11-25 Teks: 18 DIENSKNEGTE, wees julle here onderdanig met alle vrees, nie alleen aan die wat goed en vriendelik is nie, maar ook aan die wat verkeerd is. 19 Want dit is genade as iemand, ter wille van... Continue Reading →
1 PETRUS 2 PREKE: (12) Vryheid in Christus beteken nie verwerping van menslike verordeninge nie (1 Petrus 2:13-17)
1 PETRUS 2 PREKE: (12) Vryheid in Christus beteken nie verwerping van menslike verordeninge nie (1 Petrus 2:13-17) Lees: Romeine 12:19-13:1-7 en 1 Petrus 2:11-17 Teks: "13 Wees dan onderdanig aan elke menslike verordening ter wille van die Here — of dit die koning is as opperheer, 14 of die goewerneurs as sy gesante, om... Continue Reading →