‘N VRIEND VAN GOD – ARTIKELS OOR DIE GENADEVERBOND Die verbond is die wese van die ware godsdiens - Herman Bavinck “MAAR jy, Israel, my kneg, Jakob, wat Ek uitverkies het, nageslag van Abraham, my vriend, jy, wat Ek gegryp het van die eindes van die aarde en van sy uithoeke geroep het, en Ek... Continue Reading →
Gereformeerde Geloofsleer, prof. S.J. van der Walt
GEREFORMEERDE GELOOFSLEER deur prof. dr. SJ van der Walt Laasjaar het ons die Dogmatiek boek van prof PJ Coetzee hier beskikbaar gestel. Ek het ook op nog 'n stukkie ou gereformeerde goud afgekom, wat ons ook hier beskikbaar stel (soos altyd, baie baie dankie vir Willem Swanepoel wat ons hierdie boeke elektronies verwerk en beskikbaar... Continue Reading →
BOEKBEKENDSTELLING: Dogmatiek, prof. dr. PJ Coetzee
BOEKBEKENDSTELLING: Dogmatiek, prof. dr. PJ Coetzee Volgens my kennis, bestaan daar nie ‘n een volume uitgewerkte sistematiese teologie oftewel gereformeerde dogmatiek handboek (soos bv. Louis Berkhof se ‘Systematic Theology‘) deur ‘n GKSA teoloog nie, vanaf 1859 tot op hede nie. Daar is natuurlik wel heelwat artikels deur verskillende dopper teoloë en predikante wat die verskillende... Continue Reading →