Gereformeerde Geloofsleer, prof. S.J. van der Walt

GEREFORMEERDE GELOOFSLEER deur prof. dr. SJ van der Walt Laasjaar het ons die Dogmatiek boek van prof PJ Coetzee hier beskikbaar gestel.  Ek het ook op nog 'n stukkie ou gereformeerde goud afgekom, wat ons ook hier beskikbaar stel (soos altyd, baie baie dankie vir Willem Swanepoel wat ons hierdie boeke elektronies verwerk en beskikbaar... Continue Reading →

BOEKBEKENDSTELLING: Dogmatiek, prof. dr. PJ Coetzee

BOEKBEKENDSTELLING: Dogmatiek, prof. dr. PJ Coetzee Volgens my kennis, bestaan daar nie ‘n een volume uitgewerkte sistematiese teologie oftewel gereformeerde dogmatiek handboek (soos bv. Louis Berkhof se ‘Systematic Theology‘) deur ‘n GKSA teoloog nie, vanaf 1859 tot op hede nie. Daar is natuurlik wel heelwat artikels deur verskillende dopper teoloë en predikante wat die verskillende... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑