Na aanleiding van hierdie skrywe van my, het ek verder gaan lees oor van die PRCA se verslaggewing aangaande die kerklike en politieke verval in SA in veral die 70/80’s van die vorige eeu, soos gevind kan word in hul kerklike tydskrif, The Standard Bearer. Dit is baie interessante leesstof, opbouend dat oorsese mede-gelowiges die... Continue Reading →
‘n Gereformeerde perspektief op die geskiedenis en huidige ontwikkelinge in die GKSA (tot en met 2004)
Aan die begin van die jaar 2011 van ons Here Jesus Christus, die Koning van die Kerk, weet ons opnuut dat daar in die kerk wêreldwyd stryd sal wees om beide die eenheid en die heiligheid van die kerk te bewaar. In SA se kerklike samelewing, sal dit ook nie anders weet nie. In die... Continue Reading →