U kan op die GKSA webblad gaan kyk na die Agenda wat behandel is: http://www.gksa.co.za (tussen hakies by elke saak hier onder is die Agendapunt se nommer wat u kan gaan opsoek, let wel soos gewysig tydens die vergadering en later beskikbaar sal wees in die Handelinge van Sinode 2012. Gaan kyk ook hier vir die... Continue Reading →
‘n Dopper ‘omkeerstrategie’ – ‘n Bekeringstrategie
Tydens die GKSA sinode 2012 is 'n beskrywingspunt (25.4 bl.767) aanvaar van die streeksinode Vrystaat - Kwazulu Natal aangaande 'n 'omkeerstrategie' vir ons kerke (kan afgelaai word by Agenda op http://www.gksa.co.za) Hierdie omkeerstrategie het ook 'n wesentlike rol gespeel in die aanvaarding van die VIDA-ordevoorstel: "2.2 Die Here het die Algemene Sinode gelei om die missionêre roeping... Continue Reading →
GKSA sinode 2012: 12 Januarie (VIDA dag)
17h45: ek groet van die sinode. Baie dankie vir almal wat deelgeneem het. In die besonder dankie vir Leendert van Oostrum wat sy Vodafone 3G vir my geleen het, dit het my taak baie vergemaklik. Ek groet met die volgende prent waaroor ons elkeen biddend verootmoedigend nederig moet besin, in die lig van Josh.24:15, 17h00:... Continue Reading →
GKSA sinode 2012: AD 11 Januarie
18h00: vergadering gaan afsluit vir die dag, al die afgevaardiges gaan nou saam die rektor eet. Die voorsitter wys daarop dat die lang reses was vanweë drie ordevoorstelle wat ingekom het hoe om al die VIDA sake saam te hanteer more. Tans word daaraan gewerk om te poog om een ordevoorstel more-oggend vir die vergadering voor... Continue Reading →
GKSA sinode 2012: AD Dinsdag 10 Januarie
19h40: sinode verdaag vir kommissiewerk, gaan more-oggend weer aan om 08h00. 19h10: Pous Leo noem dat daar 154 miljoen beskikbaar is vir 274 lede. Na hierdie sinode is dit dalk vir 273 lede ... 19h05: art.17.2 oor pensioensfonds is nou op die tafel. Daar is 'n klompie vrae. 19h00: nota - dankie vir die wat saamgesels in... Continue Reading →
GKSA sinode 2012: AD 9 Januarie 2012
21h00: sinode verdaag, vergader weer more-oggend vanaf 08h00. Hier is die program vir more (met dank aan ds. Hennie van Wyk via gerefkerke poslys): Opening Dr ME Schalekamp Ordekommissie/Order Commission Rapport 1 Deputate Ekumenisiteit Buitel - Alg/Report 1 Deputies Ecumenicity Abroad- Gen Rapport 2 Deputate Ekumenisiteit Buitel - Ned/Report 2 Deputies Ecumenicity Abroad- Neth Rapport... Continue Reading →
HET DIE GKSA 153 JAAR LANK NIE VAN CHRISTUS GESING NIE?
Die GKSA sinode se Beeld-verslaggewer, Neels Jackson, wys op die wesentlike verskil tans wat lewe en heers in ons kerke (Beeld, 7 Januarie 2012, beklemtoning bygevoeg): "Die besluit maak die deur oop dat gemeentes van die GKSA in die toekoms talle van die gesange uit die Liedboek van die Kerk sal kan sing nadat dit deur die... Continue Reading →
Slaan jy jou vrou nog ? – van VIDA tot homoseksuele predikante
Ek het onlangs die volgende artikel van dr. A.L. Rheeder gelees, wat reeds in 2009 geskryf is: Die implikasie van die GKSA se 2009-sinodebesluit rakende die vrou in die regeeramp Voordat iemand nou weer op die 'volg die Matt.18 kerklike weg' waentjie wil spring, lees eers hierdie bloginskrywing: Die Matteus 18 weg en die negende gebod... Continue Reading →
Waarom daal die lidmaatgetalle in die susterskerke ?
Ek het onlangs 'n skrywe ontvang van 'n mede-lidmaat wat deel is van die GKSA kerkverband, wat vir my statistieke aangestuur het oor die krimpende lidmaatgetalle in die GKSA en NGK, asook die min teologiese studente wat beskikbaar is. Hy deel ook sy besorgdheid oor die dooplidmate wat verminder, maar ten einde lê die groot rede vir die skrywer in die afname van... Continue Reading →
Om met die gesonde leer te vermaan
Titus 1:9 9 een wat vashou aan die betroubare woord wat volgens die leer is, sodat hy in staat kan wees om met die gesonde leer te vermaan sowel as om die teësprekers te weerlê. In ‘n vorige skrywe het ek verwys na dr. GPL vander Linde[1] van die GKSA se broederlike vermaning en teregwysing... Continue Reading →