Na aanleiding van hierdie skrywe van my, het ek verder gaan lees oor van die PRCA se verslaggewing aangaande die kerklike en politieke verval in SA in veral die 70/80’s van die vorige eeu, soos gevind kan word in hul kerklike tydskrif, The Standard Bearer. Dit is baie interessante leesstof, opbouend dat oorsese mede-gelowiges die groter bybelse perspektief op ons mooi land se tragiese geskiedenis beter kon raaksien as baie Suid-Afrikaners en kerklidmate wat deur die teologiese en politieke liberalisme meegesleur is.
In die skrywes is daar ook die nodige kritiek en oproep wat dwing tot selfondersoek, aangesien die Afrikaner Christen in baie opsigte ook die skuld dra vir die geestelike ondergang van ons land en volk. Hier is ‘n paar aanhalings met bronverwysings sodat u die hele artikel kan gaan lees waaruit die betrokke aanhalings kom (hier en daar plaas ek ‘n opmerking by. Voetnota’s is bygevoeg):
https://proregno.files.wordpress.com/2011/01/die-prca-en-suid-afrika2.docx
https://proregno.files.wordpress.com/2011/01/die-prca-en-suid-afrika1.pdf
“All these things are really superficial. The main problem, as far as I am concerned, in S.A. is the desperate slide into humanism and the consequent blatant materialism that can be seen on every hand. The splendid Calvinistic heritage that this country has is being thrown overboard at an alarming pace. The Reformed churches are riddled with dead orthodoxy, holding to the form—and in many cases not even that—but no real belief. The only true Christian university is Potchefstroom, with Stellenbosch, in Cape Town, a pretty long way behind (onthou, geskryf in 1985 – slc). But otherwise the universities are homes for pathetic liberal theologians who propagate their strange ideas almost in step with the humanistic philosophers who propagate their doctrines of despair.”
Leave a Reply