DIE VROU IN GOD SE KONINKRYK – DRIE STANDPUNTE Inleidend In vandag se “gender wars” moet ons kennis neem daarvan dat daar nie slegs twee standpunte in die wêreld en in ons kerke bestaan oor die roeping, take en rolle van mans en vroue nie, maar drie. Al vir dekades is daar die debat tussen... Continue Reading →
Geboortebeperking
OLDENBURGER, TEUNIS.: Geboortebeperking. Vertaling deur dr. A. Dupont. Amsterdam, H. A. van Bottenburg. Boekbespreking deur prof.dr. JD Du Toit (Totius)Helaas dat ons oor hierdie onderwerp moet skrywe. Sondes waar van vroeër onder ons net gefluister is, word nou openbaar bespreek, soos een van ons regters in hierdie verband ‘n tyd gelede opgemerk het.Wee oor ons... Continue Reading →