Die Stryd rondom die suiwer Psalmboek Stellenbosch 1812 – Rustenburg 1859 – Potch 2003 prof. V.E. d'Assonville (Prof. d’Assonville is ‘n groot kenner op die gebied van die dogmatiek, kerkgeskiedenis en volksgeskiedenis. Uit sy pen verskyn bekende werke oor die lewe van ds. SJ du Toit, Totius en oor Bloedrivier. Sy doktorale proefskrif het gehandel... Continue Reading →
DIE NUWE PSALMOMDIGTING
In die HTS Teologiese Studies (Vol 60, No 3, 2004) het prof. HF van Rooy, professor in Ou Testament aan die Teologiese Skool, Potchefstroom, ‘n artikel gepubliseer onder die titel “Die nuwe Psalmomdigting: Die Messias weggelaat?”. Die artikel kan hier afgelaai word in PDF formaat: http://www.hts.org.za/index.php/HTS/article/view/600/0 As studente, moes ons in een van die OT... Continue Reading →