Bloodbath at Marikana Mine: Two Statements

(translated by Shaun Green from the Afrikaans article, a deacon in the English Congregation at GK Rietvallei)  Sibosiso Bavuma (front), Imanuel Bavuma, Nkosithande Mthewa, Jabulani Bavuma and Siphiwe Bavuma (rear left to right) praying yesterday in a traditional outdoor church for the victims of the Bloodbath at the Lonmin Marikana mine. Photo: Theana Breugem (Beeld)... Continue Reading →

Bloedbad by Marikana-myn: 2 verklarings

Sibosiso Bavuma (voor), Imanuel Bavuma, Nkosithande Mthewa, Jabulani Bavuma en Siphiwe Bavuma (agter van links na regs) bid gister in ’n tradisionele buitelugkerk vir die slagoffers van die bloedbad by Lonmin se Marikana-myn. Foto: Theana Breugem (Beeld) (English edition: Bloodbath at Marikana Mine) Hier volg 2 verklarings, eerstens die GKSA deputate verklaring, en 'n eie... Continue Reading →

Onluste en hoop in Noordwes April 2010

1. Onluste foto's Munisipale werkers het onlustig begin raak tydens hul optog by die Brandvlei-kruising (16 April) in Noordwes/Gauteng (20 km buite Krugersdorp, op die Moloto pad na Carletonville).  Ek het 'n paar foto's geneem van die gevolg van hul 'vreedsame' optog, wat ek nie dink in die koerante verskyn het nie: Nee, die 'werkers'... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑