Neo Paganisme, patriargie en feminisme in die 21ste eeu “… hulle wat die waarheid van God verruil het vir die leuen en die skepsel vereer en gedien het bo die Skepper wat geprys moet word tot in ewigheid.”- Rom. 1:25 (Nota: ek het hierdie resensie reeds in 2002 gedoen, in die destydse 'Esra Verslag', ek... Continue Reading →
Nuwe Hervorming dogma: omhelsing van die Gaia god (Moeder aarde/natuur)
Terwyl hulle voorgee dat hulle wys is, het hulle dwaas geword en die heerlikheid van die onverganklike God verander in die gelykvormigheid van die beeld van ‘n verganklike mens en van voëls en viervoetige en kruipende diere. -Rom.1:22.23 In die Beeld van Woensdag 27 Augustus, onder die titel 'Fokus op Lewe op aarde', skryf prof.... Continue Reading →
Beeld briewekolom: 20 Desember 2011
Hier is 'n brief wat ek aan die Beeld gestuur het: Christina Landman, in haar artikel in die Beeld (2011-12-19) oor die boek, ‘Hier staan ek ...’ bely haar god as die een wat spreek “... in die stilte, eerder as in die Bybel. God is in ander godsdienste én in ’n druppel water”.... Continue Reading →