TYDENS AFSKEID NEEM VAN GEBOUE VAN DIE GK CARLETONVILLE 25 JANUARIE 2026 INHOUD: DEEL 1: Preek tydens afskeid neem van kerkgeboue en pastorie van die GK Carletonville (let wel: die gemeente bly voortbestaan, ons pastorie- en aanbiddingsplek verander net, ons skuif na 'n huurhuis in Carletonville) DEEL 2: Paar foto's van die kerkgeboue en pastorie,... Continue Reading →
PREEK: Jesaja 8:18 – Die verbondsdoop is vir ons tot ‘n getuienis van Christus se getrouheid aan sy kerk, ook in 2026, en daarom kan ons as gesinne en kerke dankbaar gehoorsaam wees midde ‘moeilike tye’
GEPREEK TYDENS DIE VERBONDSDOOP VAN HFP (Frederik) Kruger, verbondskind van Hein en Hannelie Kruger op 18 Januarie 2026, GK Waterberg Lees: Jesaja 8:1-20 & 1 Tim. 2:8-15 Teks: “18Hier is ek en die kinders wat die Here my gegee het—tot tekens en sinnebeelde is ons in Israel, vanweë die Here van die leërskare wat op die... Continue Reading →
Hand. 15 & Hebr. 11 bekering- en reformasiepreek na Sinode 2026
Die allesbepalende saak wat alle kerklike besluite (behoort te) bepaal Lees: Hand. 14:23-16:4 & Hebr. 11:1-28 Teks: “24Deur die geloof het Moses, toe hy grootgeword het, geweier om die seun van Farao se dogter genoem te word, 25omdat hy verkies het om liewer sleg behandel te word saam met die volk van God as om ’n tyd lank... Continue Reading →
1 PETRUS 3 PREKE (15): Verstandige mans wat met wysheid hul vroue eer bewys (1Petrus 3:7)
1 PETRUS 3 PREKE (15): Verstandige mans wat met wysheid hul vroue eer bewys (1 Petrus 3:7) Lees: Ef. 5:17-33 & 1 Petrus 2:11-13; 3:1-8 Teks: Net so moet julle, manne, verstandig met hulle saamlewe en aan die vroulike geslag, as die swakkere, eer bewys, omdat julle ook mede-erfgename van die genade van die lewe... Continue Reading →
ROME HET DIE WARE EVANGELIE VERVLOEK EN DIT HET NOG NOOIT VERANDER NIE
ROME HET DIE WARE EVANGELIE VERVLOEK EN DIT HET NOG NOOIT VERANDER NIE "If we lose the doctrine of justification, we lose simply everything." - Maarten Luther "Justification by faith is the hinge on which all true religion turns." - John Calvin -'n Artikel en preek om ons tot ware verootmoediging en bekering te... Continue Reading →
PREEK: Die Doop van ons en ons kinders wys ons op die enigste Vertroosting van al die volke (Luk. 2:25-32)
PREEK: Die Doop van ons en ons kinders wys ons op die enigste Vertroosting van al die volke (Luk. 2:25-32) Lees: Lukas 1:5,6,37-38; 2:21-40 Teks: “25EN daar was ’n man in Jerusalem met die naam van Símeon; en hierdie man was regverdig en vroom en het die vertroosting van Israel verwag, en die Heilige Gees was... Continue Reading →
1 PETRUS 3 PREKE: (14) Vroue wat baie kosbaar is voor God (1 Petrus 3:1-6)
1 PETRUS 3 PREKE: (14) VROUE WAT BAIE KOSBAAR IS VOOR GOD (1 Petrus 3:1-6) Lees: 1 Petrus 2:21-3:8 Teks: 1 NET so moet julle, vroue, aan jul eie mans onderdanig wees, sodat, as sommige aan die woord ongehoorsaam is, hulle ook deur die wandel van die vroue sonder woorde gewin kan word 2 as hulle... Continue Reading →
1 PETRUS 2 PREKE: (13) Geroep om te ly in Christus (1 Petrus 2:18-25)
1 PETRUS 2 PREKE: (13) Geroep om te ly in Christus (1 Pe. 2:18-25) Lees: 1 Petrus 2:11-25 Teks: 18 DIENSKNEGTE, wees julle here onderdanig met alle vrees, nie alleen aan die wat goed en vriendelik is nie, maar ook aan die wat verkeerd is. 19 Want dit is genade as iemand, ter wille van... Continue Reading →
1 PETRUS 2 PREKE: (12) Vryheid in Christus beteken nie verwerping van menslike verordeninge nie (1 Petrus 2:13-17)
1 PETRUS 2 PREKE: (12) Vryheid in Christus beteken nie verwerping van menslike verordeninge nie (1 Petrus 2:13-17) Lees: Romeine 12:19-13:1-7 en 1 Petrus 2:11-17 Teks: "13 Wees dan onderdanig aan elke menslike verordening ter wille van die Here — of dit die koning is as opperheer, 14 of die goewerneurs as sy gesante, om... Continue Reading →
1 PETRUS 2 PREKE: (11) Die evangelie roep op tot ‘n heilige lewe midde ‘n onheilige wêreld (1 Petrus 2:11,12)
1 PETRUS 2 PREKE: (11) Die evangelie roep op tot 'n heilige lewe midde 'n onheilige wêreld (1 Petrus 2:11,12) Lees: Matt. 5:1-17; 1 Petrus 1:15, 16 en 2:11-17 Teks: "9 Maar julle is ’n uitverkore geslag, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige volk, ’n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat... Continue Reading →