PRO REGNO BOEKVERKOPE: 2 APRIL 2021

PRO REGNO BOEKVERKOPE: 2 APRIL 2021 Pro Regno Boeke nuus - 2 April 2021 1. Sien 'n verskeidenheid van tweedehandse Afrikaanse, Engelse en Nederlandse boeke hier onder. Opnuut dank vir enige bestellings. Onthou, u ondersteun daardeur ook die bedieningswerk hier in GK Carletonville, aangesien ons kerkraad dit goedgekeur het dat ek ook deeltyds boeke mag... Continue Reading →

PRO REGNO BOEKVERKOPE: MAART 2021

PRO REGNO BOEKVERKOPE: MAART 2021 (tweedehandse boeke) Pro Regno Boeke nuus - Mrt 2021Sien 'n verskeidenheid van tweedehandse Afrikaanse, Engelse en Nederlandse boeke hier onder. Opnuut dank vir enige bestellings. Onthou, u ondersteun daardeur ook die bedieningswerk hier in GK Carletonville, aangesien ons kerkraad dit goedgekeur het dat ek ook deeltyds boeke mag verkoop. Hiermee... Continue Reading →

PRO REGNO BOEKE TE KOOP: FEBRUARIE 2021

TWEEDEHANDSE EN NUWE BOEKE TE KOOP ADMIN REELINGS 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑