Die PRTJ van November 2022 is aanlyn hier beskikbaar met, soos gewoonlik, baie leersame artikels. Die 'book reviews' alleen maak hierdie teologiese tydskrif die moeite werd om te lees, terwyl die langer diepsinnige artikels ook help om verder in die lig van God se Woord (Hand. 17:11) te peins en te besin oor die onderwerpe... Continue Reading →