HERVORMINGSDAG 2018

HERVORMINGSDAG 2018  Datum: Sondag, 28 Oktober 2018 Plek: Gereformeerde Kerk Carletonville Tyd: 09h00 (erediens) 10h30: DVD Reformasie vertoning Op 31 Oktober 1517, het Maarten Luther sy 95 stellings teen die Roomse Kerk se misbruike, teen die kerkdeur van Wittenburg vasgespyker. Dit, en ander sake, het tot die kerkreformasie van die 15de en 16de eeu gelei,... Continue Reading →

Uit Diep van Donker Nagte, 25 – 28 Oktober 2017

Uit Diep van Donker Nagte … Wie onthou hierdie Hervormingsfeesprogram wat in 2001 by Aardklop opgevoer is? Aanskoulik is hoogtepunte uit die Kerkhervorming uitgebeeld in ’n om vangryke multimedia teater-in-die-rondte pro duk sie. Prof. Jorrie Jordaan was Guido de Bres, prof. Paul Krüger ’n waardige Calvyn met ds. Eric Kayayan se Franse stem. Ds. Christiaan Jooste was die martelaar en ds. Lou Erasmus... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑