BAVINCK AAN DIE WOORD

BAVINCK AAN DIE WOORD* A. DIE LEER EN BELYDENIS VAN GOD DRIE-ENIG IS DIE WESE VAN DIE CHRISTELIKE GODSDIENS "The confession of the trinity is the sum of the Christian religion. Without it neither the creation nor the redemption nor the sanctification can be purely maintained… The thinking mind situates the doctrine of the Trinity... Continue Reading →

Reformasie 500 lesing: Die Bybelse Evangelie – verloor deur Rome, herontdek deur die Reformasie

Die Bybelse Evangelie: verloor deur Rome, herontdek deur die Reformasie https://www.youtube.com/watch?v=a5PGOkT7vyc Hier is die notas van my lesing gelewer tydens die Reformasie 500 herdenking: 3-5 November 2017, Diamantvallei: Lees: Rom.1:1-7; 4:1-12; Gal.1:6-12 Gebed [Luther se 95 stellings in Afrikaans hier] 1 DIE BELANGRIKHEID VAN DIE ONDERWERP - Galasiërs 1:8 waarsku ons: elkeen wat 'n valse... Continue Reading →

PRO REGNO BOEKE VERKOPE: 24 Oktober 2024

PRO REGNO BOEKE VERKOPE: 24 OKTOBER 2024  ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien... Continue Reading →

Prof. Johan A. Heyns (en Augustinus) oor die ‘valse liefde’ situasie etiek wat gay verhoudinge goedkeur

Prof. Johan A. Heyns (en Augustinus) oor die ‘valse liefde’ situasie etiek wat gay verhoudinge goedkeur Prof Heyns skryf*: “Volgens oorlewering sou die groot en hooggewaardeerde kerkvader Augustinus gesê het: "bemin God en doen wat jy wil' (ama deum et fac aud vis). Maar daarmee het Augustinus nie 'n vrypas gegee vir willekeurige en onverantwoordelike... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑